Noordwes-verkragter verkrag weer, ses maande na hy parool ontvang

Die provinsiale kommissaris van die polisie in Noordwes, Sello Kwena, verwelkom die vonnis van 20 jaar vir ‘n man wat ‘n vrou verkrag het terwyl hy op parool was. Die voorval het in 2018 plaasgevind. Die woordvoerder van die polisie, Amanda Funani, sê Kleinboy Nakana Kwele, het die misdaad gepleeg ses maande nadat hy op parool vrygelaat is vir ‘n verkragting in 2006: