Wil jy in 2023 swot? Doen aansoek om ‘n beurs…

Die Namdia-stigting bied 14 beurse met ‘n maksimum waarde van 200 000 Namibiese dollar per student per jaar. Namibiese leerders kan aansoek doen tot die 31ste Oktober. Beverley Coussement, die skakelbeampte van Namdia het die besonderhede met Kosmos 94.1 gedeel.