Nog ‘n regsfirma onttrek dienste aan Zuma

Nóg ‘n regsfirma het sy dienste aan die voormalige Suid-Afrikaanse President Jacob Zuma gestaak, berig Suid-Afrikaasne media. Kgoroeadira Mudau Beperk, sal nie meer vir Zuma verteenwoordig in ‘n saak waarin Zuma hom tot die Grondwetlike Hof gewend het om teen ‘n bestraffende kostebevel te appelleer nie.