Korrektiewe Dienste begin met inentings

Personeel by Korrektiewe Dienste is vandag ingeënt. Gevangenes sal ook die spuit ontvang. Die Kommissaris-Generaal van die diens, Raphael Hanumyela het met die media gepraat.