Nog ‘n fout op 737 MAX

Die Boeing maatskappy het alle aflewerings van sy 737 MAX gestaak weens ‘n elektriese kwessie en die vloot is gedeeltelik gehok. Die maatskappy se aandele het met 3 persent teruggesak na die aankondiging. Die maatskappy het bygevoeg dat die spesifieke uitdagings binnekort opgelos sal word nie. Die maatskappy het tot dusver 85 uit bestellings van meer as 400 737 MAX-vliegtuie reeds afgelewer. Die vliegtuig het vir twee jaar nie gevlieg nie na twee noodlottige ongelukke.