NLU-kongresse sal in streke plaasvind

Na deeglike bespreking deur die bestuur van die Lewendehawe Produsente Organisasie en die uitvoerende raad van die Namibië Landbou-unie, is daar besluit om dié organisasies se kongresse, wat geskeduleer was om in Windhoek plaas te vind in die eerste week van Oktober 2021, af te stel. Piet Gouws, die president van die NLU het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.