Nigerie: 94 leerders, agt personeellede by skool ontvoer

Drie kinders is dood nadat 94 leerders en agt personeellede by ‘n skool in die Nigeriese staat Kebbi, ontvoer is. Die weermag sê hy het al drie onderwysers en agt leerders gered. Volgens internasionale media is een van die weermaglede ook doodgemaak.