Lughawensmaatskappy wag vir instruksie

Die Namibiese Lughawensmaatskappy sê bedrywighede by die maatskappy se lughawens is op die oomblik onduidelik, veral in verband met die nuwe maatreëls wat aangekondig is. Die maatskappy se woordvoerder Dan Kamati sê hulle wag nog terugvoering van die relevante owerhede.