Nienaber sê Moodie is gereed

Canan Moodie maak Saterdag sy Springbok-buiging teen die Wallabies in Sydney. Die Bok-afrigter, Jacques Nienaber, het agt veranderings en ‘n posisionele skuif aan die beginspan gemaak vir hulle toets in die Rugbykampioenskap. Hy het Franco Mostert, Jasper Wiese, Malcolm Marx en Steven Kitshoff in die opdrafspan ingesluit, saam met Willie le Roux, Jesse Kriel, Jaden Hendrikse en die 19-jarige Moodie: