Nienaber positief vir gholf-kampioenskap

Wilco Nienaber van Suid-Afrika sê hy is vol vertroue oor die Limpopo-kampioenskap wat vandag by die Euphoria-gholf- en leefstyllandgoed begin. Die kampionskap met ‘n prysgeld van 3 miljoen Suid-AFrikaanse rand word deur die Sonskyn-toer en Europese Uitdaagreeks onderskryf. Nienaber, wat verlede jaar tweede geëindig en ook die tweede plek in die Joburg-ope behaal het, sê hy is gretig om te wen: