27 aanpassings vir Zim-grondwet voorgestel

Die Zimbabwiese regering poog op doe oomblik om 27 aanpassings aan die land se grondwet te maak. Terwyl meeste verwelkom word, is daar groot kommer oor die heraanstelling van hoërhof regters bo die ouderdom van 70. Hulle kontrakte sal jaarliks hernu word deur President Emmerson Mnangagwa wat kommer wek oor die onafhanklikheid van hulle besluite. Tendai Biti, die leier van die opposisie MDC-party…

Biti sê sy party is gekant teen die aanpassings…