Netwerk vereer wyle Nico Tromp met toekenning

Netwerk het vandag ʼn kultuurtoekenning aan Denése Tromp oorhandig, vir wyle Nico Tromp van Nictus se bydrae tot die Afrikaanse taal en kultuur in Namibië. Elizma Theron, Netwerk se bestuurder, het met Kosmos 94.1 Nuus oor Tromp se reuse-bydrae gepraat.