Net twee Gautengse munisipaliteite is stabiel

Gauteng se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Lebogang Maile, het ‘n donker prentjie geskilder van die stand van munisipaliteite in die provinsie. Van die elf munisipaliteite in Gauteng kan slegs twee as stabiel beskou word. Maile sê die munisipaliteite skuld 79,4 miljard Suid-Afrikaanse rand en het erken swak dienslewering lei daartoe dat inwoners nie vir dienste wil betaal nie: