NEFF wil Swapo hof toe sleep oor Fishrot-geld

Die Namibia Economic Freedom Fighters-party, bekend as NEFF, sê hy gaan die regerende party hof toe sleep in verband met sy 2017 kongres. Volgens NEFF het Swapo sy kongres met gesteelde, publieke geld befonds. NEFF sê die aantygings is tydens die afgelope twee weke se borgaansoek deur die Fishrot-beskuldigdes bewys. Die party se adjunkpresident Kalimbo Ipumbu…