Kragonderbreking was oorsaak van MTC-uitdagings vandag

Talle MTC kliënte het hulle frustrasie uitgespreek oor ‘n onderbreking in toegang tot dienste. MTC het onlangs aangekondig dat hy opgradering aan sy stelsels sal doen wat onderbrekings sal veroorsaak maar volgens John Ekongo, die hoof van kommunikasie by die maatskappy, sê daar was ‘n kragonderbreking. Hy verduidelik.