NEFF is in ‘n doodloopstraat met Geingob-aangeleentheid

Dit wil voorkom asof die Namibia Economic Freedom Fighters hom tans in ‘n doodloopstraat bevind in verband met wat hy sê is President Hage Geingob se beweerde betrokkenheid by die Phala Phala-roof. Die party sê hy het nie opsies in die Nasionale Vergadering nie so, die immuniteit van die president moet aangespreek word.