Jon Snow kry sy eie reeks

Wie onthou vir Jon Snow van Game of Thrones? Kit Harington is volgens berigte betrokke by ‘n nuwe reeks waar Jon Snow die hoofkarakter sal speel. Die aktrise Emilia Clarke, wat Daenerys Targaryen in die reeks gespeel het, die nuus bevestig en sê die reeks is in vroeë ontwikkeling. Volgens wat berig word het Harington so geheg geraak aan Jon Snow dat hy die rol wil aanhou speel. Harington sal ook as vervaardiger optree.