NDF se Covid-inentingsveldtog duur voort

Die omstrede verpligte Covid-inentingsveldtog van lede en personeel van die Namibiese weermag duur steeds voort. Volgens die hoofskakelbeampte van die Namibiese weermag, Petrus Shilumbu, is die reaksie van lede vir inenting stadig, maar dit vorder goed. Hy gesels met Kosmos 94.1 Nuus.