NBL wys laaste wenner van VW Polo GTI aanJanuary 20, 2023

Benedictus Simon van Oshakati is vandag aangewys as die laaste van twee wenners van ‘n Volkswagen Polo GTI in Namibia Breweries Limited se landwye kompetisie. Simon deel sy vreugde met Darren Smith van Kosmos 94.1…