NBC sal hervorm moet word

Daar is groot kommer oor die stand van finansies by die nasionale uitsaaier die NBC. Sou die regering nie meer geld aan die korporasie kon bewillig nie, sal die maatskappy hervorm moet word. Dit is die standpunt van die onder-Voorsitter van die NBC raad, Tim Ekandjo.