Naude sê hy praat met regslui

Na die advertensie dat Sean Naude se Namibian Marshall Rangers gratis suurstof en ivermektien aan wit Namibiërs sal verskaf vir ‘n skenking van 100 dollar aan sy organisasie, het die plaaslike uitsaaier, die NBC die storie gedra. Naude het skerp gereageer en het vandag aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat hy regsadvies ingewin het in die verband. Hy sê hy het aan die NBC bevestig dat dit fopnuus was…