NaTIS reageer op klagtes oor aanlyn-aansoeke

Daar is talle klagtes ontvang oor die aanlynstelsel van die Paaie-owerheid om deur NaTIS aansoek te doen vir motorlisensies en rybewyse. Die owerheid se woordvoerder, Hileni Fillemon sê tot op hede het geen klagtes hulle bereik nie. Sy verduidelik wat moontlik die probleem kan wees, en bied ook oplossings.