Nationhood and National Pride-program begin weer bedrywighede

Met die inperkings van die pandemie wat verby is, het die inligtingsministerie weer begin met sy Nationhood and National Pride-program. ‘n Konferensie is op die oomblik aan die gang aan die kus. Die program beywer hom vir plaaslike ondersteuning en trots om die ekonomie, en ook streeks ekonomieë, ‘n hupstoot te gee. Die minister, dr. Peya Mushelenga…