Nasionale Vergadering hervat vandag na reses

Die Namibiese parlement hervat vandag sy sessies nadat dit in reses was. Voor die reses was daar ‘n aantal wetsontwerpe ter tafel gelê vir debat, waaronder die wetsontwerpe op toegang tot inligting en die voorkoming van verkragting. Watter van hierdie wetsontwerpe sal die prioriteit in die Nasionale Vergadering wees. Frederico Links van Action Coalition het sy mening so verwoord…