Nasionale klimaatvooruitsig-forum die week in Windhoek

‘n Nasionale klimaatvooruitsig-forum word eerskomende Donderdag 23 September deur Namibië se Meteorologiese Diens aangebied. Simon Dirkse van die diens in Windhoek het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.