Nasa stel weer Artemis-lansering uit

Nasa het weer sy lang vertraagde onbemande sending na die maan herskeduleer as gevolg van die tropiese storm Nicole wat aan die ooskus van Florida voorkom. ’n Lanseerpoging, van Artemis, wat vir 14 November geskeduleer was, sal nou op 16 November plaasvind. Dit is die derde vertraging in soveel maande. Nicole sal na verwagting in ‘n orkaan ontwikkel, voordat dit later vanaand aand of vroeg Donderdag in Florida sal aankom.