Nanso sal NSFAF-begunstigdes bystaan

Studente kla oor die vertraging in betaling vanaf die Namibiese studente-hulpfonds. Hulle het ‘n beroep op die Namibiese Nasionale Studente-organisasie, Nanso gedoen om in te tree. Volgens Nanso se nasionale woordvoerder Dorothea Nangolo, moet studente net hulle in verbinding tree dat hulle die saak kan verder vat. Sy verduidelik.