Nanso ondersteun vrou se reg om te besluit

Die Namibiese Nasionale Studente-organisasie, Nanso, het sy stem bygevoeg tot die debat oor die wettiging van aborsie in die land. Volgens die organisasie se woordvoerder Dylan Mukoroli, ondersteun Nanso elke vrou se reg om self te besluit. Hy verduidelik.