Covid was goed vir olifante in Kenia

Kenia se omgewingsowerhede sê Covid-inperkings was ‘n geskenk. Meer as 200 olifante is verlede jaar in die land gebore wat ‘n rekord-getal is. Dit word volgens berigte aangedryf deur stilte in die nasionale parke, stropery wat afgeneem het en meer. Rachel Harris, besturende direkteur van Elephant Human Relations Aid, bekend as Ehra, sê diere verkies stilte…