NamRA waardeer belastingbetalers so

Die Namibië-inkomste-agentskap, oftewel NamRA sal die belastingbetaler/handelaar-waarderingsgeleentheid aanbied om erkenning te gee aan goeie belastingbetalers en handelaars in die verskillende kategorieë. Die inisiatief sal na verwagting vrywillige nakoming bevorder en die belastingmoraal verbeter deur belastingbetalers en handelaars te beloon wat hul verpligtinge nakom. Steven Ndorokaze, NamRA strategiese kommunikasiehoof …