NamRA se belasting-verligtingsprogram skop vandag af

Die Namibiese Inkomste-agentskap het amptelik sy nuwe belasting-verligtingsprogram bekend gestel. Die program skop vandag af en loop volgende jaar Maart tot ‘n einde. Dit word weer deur die aanlynstelsel ITAS gedoen en daar is weer goeie voordele – maar dit is die laaste keer wat die verligting aangebied sal word. Steven Ndorokaze, woordvoerder by NamRA is aan die woord.