NamRA besoek parlement

Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, se kommissaris Sam Shivute en sy span het vandag ‘n vergadering met lede van die parlement gehou. Die vergadering was daarop gemik om terugvoering te verskaf oor die stigting van NamRA, en uitdagings en pogings wat aangewend word om inkomste-invordering te verbeter. Steven Ndorokaze, hoof van strategiese kommunikasie van NamRA, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.

https://iframe.iono.fm/e/1240976