Nampol vra publiek moet Covid-maatreëls gehoorsaam

Namibiese President Hage Geingob het vandeesweek nuwe Covid-19-maatreëls aangekondig, soos openbare byeenkomste tot 10 mense vir slegs twee ure tot 30 Junie te beperk. Die Namibiese polisie het ‘n beroep op Namibiërs gedoen om saam te werk en gehoorsaam aan die maatreëls te wees. Nampol se hoofinspekteur Elifas Kuwinga het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.