Sewe dae van rou vir Kaunda in Namibië

Die Namibiese President Hage Geingob het sewe dae van rou in Namibië ter ere van die stigterspresident van Zambië, Kenneth Kaunda, aangekondig. Dit sal vanaf môre tot 25 Junie van krag wees en alle vlae sal halfmas hang.