Nampol vernietg N$10 miljoen se dwelms

Die Namibiese polisie het dwelms van byna 10 miljoen Namibiese dollar by die Namibiese polisie se nasionale forensiese wetenskapsinstituut vernietig. Dit sluit onder meer dagga, kokaïenepoeier, Crack kokaïene, heroïne, Mandrax-tablette en metamfetamien in. Volgens Nampol is al die sake van die dwelms wat vernietig is, vanaf die tydperk 2015 tot 2020 en reeds in howe afgehandel.