Nampol vergader vanoggend met die boere gemeenskap op Karibib

Generaal-Majoor Joseph Shikongo, die hoof van operasies by die Namibiese polisie, lê
vandag besoek af op Karibib om met die boere gemeenskap te gesels oor uitdagings
veral in verband met veediefstal. Die vergadering is in die dorpsaal en begin om 10-uur.
Inspekteur Elifas Kuwinga, Woordvoerder van Nampol .