Wits reageer op die dood van professor Bob Scholes

Wits universiteit in Johannesburg het gereageer op die dood van professor Bob Scholes
een die voorste internasionale wetenskaplikes oor klimaatsverandering wat verbonde
was aan die universiteit. Hy is Woensdag tydens ‘n staptog in die noorde van Namibië
dood. Shirona Patel woordvoerder van Wits het met Kosmos 94.1-Nuus gepraat.