Nampol-studente patrolleer hoofstad saam met Copps 94.1

Kosmos 94.1 se Copps 94.1 teenmisdaad realiteitsprogram het Vrydagaand saam die Windhoekse Stadspolisie patrollie in die hoofstad gedoen, hierdie keer saam met Namibiese polisie-studente. Francois Lottering was op voetsoolvlak.