Namibiese toerisme-minister bekommerd oor sektor

Die Namibiese toerismeminister, Pohamba Shifeta, sê die toerismesektor ly steeds onder die verwoestende impak van die Covid-pandemie en inperkings. Hy sê buitelandse toeriste kom kuier wel, maar dit is nie presies waar die toerismesektor hulself wil bevind nie. Shifeta verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.