Namibiese Statistieke-agentskap evalueer Bevolking- en Behuisingsensus

Die Namibiese Statistieke-agentskap is tans besig om kwaliteitbeheer op grondvlak te doen ná die Bevolking- en Behuisingsensus op 17 Oktober afgeskop het. Die sensus was tot 29 Oktober by sekere huise gedoen. Nelson Ashipala, die woordvoerder van die agentskap, verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.