Namibiese skrywer kuier vanaand by Windhoekse boekwinkel

Die bekroonde Namibiese skrywer Zirk van den Berg gaan vanaand ‘n boekbespreking oor sy boek, Die Onsigbare Pou, by The Book Den in Windhoek hou. Marianne Zappen-Thomson gaan om ses-uur vanaand met Van den Berg gesels. Die skrywer van die Namibiese Hoch-Namib-reeks, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.