Namibiese rugby hou môre proewe

Die Namibiese Rugby Unie doen ‘n beroep op klubs regoor die land om spelers te nomineer en te stuur vir proewe wat môre in die hoofstad gehou word. Die unie wil spelers identifiseer om in die Rugby Afrikabeker van 26 Junie tot 4 Julie in Kenia deel te neem. Theo Groenewald, die waarnemende Hoof Uitvoerende Beampte van die unie….