3rde vlaag is op pad – Mkhize

Die Suid-Afrikaanse Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, sê die uitwerking van Covid-19 het die noodsaaklikheid beklemtoon om in die langtermyn veerkragtigheid en volhoubaarheid van gesondheidstelsels te belê, sodat sy departement beter op toekomstige gesondheidsnoodgevalle en -krisisse kan reageer. Hy het Gesondheid se begroting van 62,5 miljard Namibiese doller in die parlement voorgelê. Mkhize sê hy is bekommerd dat die land se derde vlaag van Covid-19 op die horison is, met die winterseisoen wat nader kruip: