Namibiese rosyntjiebedryf nie in die knyp

Die Namibiese rosyntjiebedryf is anders as Suid-Afrika s’n. ‘n Woordvoerder van Rosyne Suid-Afrika, Stefan Jordaan, sê hul oes word beïnvloed weens ongunstige klimaatstoestande die maand en swaar reënval sedert die begin van die jaar. Jordaan, sê hulle het die twee weke waarnemings op plase gedoen om die werklike omvang van die skade te bepaal. Hy sê die reën van einde Januarie en vroeg in Februarie het ‘n strategiese uitwerking op die dinge gehad. Frederike Bauer van die Orvi-druiweplaas by Aussenkehr het aan Kosmos 94.1 Nuus die situasie in Namibië verduidelik…