Namibiese Presidentspaar Covid-19-positief

Die Namibiese Presidentspaar het gisteraand positief vir Covid-19 getoets. Dit is pas deur die Namibiese Presidensie bevestig. President Hage Geingob en Monica Geingos self-isoleer tuis.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *