Namibiese midtermyn begroting op 3 November ter tafel gelê

Die midtermyn begrotingshersiening sal volgens die Namibiese minister van finansies, Ipumbu Shiimi, op 3 November in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê word. Hy het dié aankondiging vanmiddag gemaak. Die midtermyn begroting is om die finansiële vereistes van die staat te hersien vir die res van die finansiële jaar wat op 31 Maart 2022 eindig.