Namibiese Mededingingskommissie bevestig klagtes oor skooluniforms

Die korporatiewe kommunikasiebeampte van die Namibiese Mededingingskommissie het bevestig klagtes is van ouers van privaat en staatskole en sommige verskaffers van skooluniforms ontvang. Volgens die klagtes is daar skooluniformverskaffers wat met sekere skole eksklusiewe verskaffingsooreenkomste het. Die kommissie sê hiermee kan potensiële of nuwe verskaffers van skooluniforms die mark betree nie. Dina //Gowases verduidelik die klagtes.

Sy het sê die speelveld moet gelyk wees en die proses moet deursigtig en openbaar gemaak word.