Namibiese gesondheidsminister bespreek vanaand nuwe Covid-maatreëls

Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, gaan vanaand om sewe-uur op NBC TV ‘n bespreking oor die nuwe Covid-19-maatreëls hê. Daar is veral nog talle vrae in die Namibiese toerismebedryf oor hoe die nuwe maatreëls toeriste gaan beïnvloed.