Harvey Weinstein kan aan Kalifornië uitgelewer word

Die gewese Hollywood-swaargewig, Harvey Weinstein kan aan Kalifornië uitgelewer word om daar tereg te staan op aanklagte van seksuele aanranding, het ‘n regter in New York gesê. Hy dien reeds 23 jaar vir verkragting en seksuele aanranding uit.