Namibiese ekonoom sê IMF se vooruitsigte gaan insig gee

‘n Namibiese ekonoom gee sy reaksie oor die Internasionale Monetêre Fonds wat môre die sub-Sahara-streek se vooruitsigte bekend gaan maak. Afrika se ekonomie gaan stadiger as die res van die wêreld na die Covid-pandemie herstel. Die fonds beraam dat Namibië se ekonomie vanjaar met 1,3 persent gaan groei en volgende jaar met 3,6 persent. Ekonomiese ekonoom Salomo Hei van High Economic Intelligence …

Hy verwys ook na Covid-19 en hoe die lande met relatief suksesvolle inentings beter en vinniger kanse op ekonomiese herstel sal hê.